Zeus van Wyngaardt en die Skrikgodin - Aristata Books & Julio Agrella

Zeus van Wyngaardt en die Skrikgodin

By Aristata Books & Julio Agrella

  • Release Date: 2025-11-12
  • Genre: Fiction & Literature

Description

Die tweede boek in die Zeus van Wyngaardt-reeks. In Zeus van Wyngaardt en die skrikgodin word Zeus se buurman, Atif Dinali, se tienerdogter Tahina vermis. Zeus vermoed dat mensehandel en prostitusieringe iets met haar verdwyning te doen het. Sy ondersoek lei hom na die verleidelike Wildene du Bois, 'n courtisane wat eens op 'n tyd betrokke was by 'n mensehandelsindikaat. Zeus besef egter gou dat hierdie saak maar net een tentakel van 'n groter monster is.

Comments